Ons is Afrikaners

Navorsing

[seopress_breadcrumbs]

AfriForum Navorsing is amptelik in 2016 op die been gebring. 

AfriForum Navorsing se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat AfriForum verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.

Gebiede waarop AfriForum Navorsing fokus, sluit in:

  • politieke en maatskaplike kwessies wat die milieu van Suid-Afrika beïnvloed;
  • plaasmoorde en die sosiale en ekonomiese impak van dié verskynsel;
  • grondwetlike regte van minderhede op sowel nasionale as internasionale vlak; en
  • kulturele sake, insluitende moedertaalonderrig, erfenisbewaring en modelle van selfstandigheid.

Verslae

DatumTitelLees meer
10/12/20252025 AfriForum Water quality watch reportLees meer
10/12/20252025 AfriForum WatergehaltewaarnemingsverslagLees meer
27/11/20252025 AfriForum MunisipalevullisterreinouditverslagLees meer
27/11/20252025 AfriForum Municipal Landfill Site Audit ReportLees meer
18/11/2025The world must know – November 2025Lees meer
21/07/2025Farm attacks and murders in South Africa for 2024Lees meer
19/06/2025Wat doen AfriForum en ons entiteite vir skole – 2025Lees meer
28/01/20252024 AfriForum Municipal Landfill Site Audit ReportLees meer
28/01/20252024 AfriForum MunisipalevullisterreinouditverslagLees meer
02/12/2024AfriForum Blue and Green drop project report 2024Lees meer

Mediaverklarings