-
-
-
-
-
-
-
This is a member only post
This is a member only postThis is a member only postThis is a member only postThis is a member only postThis is a member only postThis is a member only postThis is a member only postThis is a member only postThis is a member only postThis is a member only postThis is a member only…
-
Die polisiediens aanvaar slegs verklarings in Engels
AfriForum lê ‘n klag by PanSAT oor ‘n opdrag dat SAPD-lede in die Noord-Kaap se verklarings slegs in Engels moet wees.Generaal-majoor L. Ngubelanga gee opdrag dat alle verklarings wat by ‘n polisiestasie afgelê word, in Engels moet wees.AfriForum begin met ‘n regsproses. Help AfriForum om te veg vir jou regte in Afrikaans!
-
STOP die Bela-wet!
0 150 000 Die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024 (die BELA-wet) is op 13 September 2024 deur president Cyril Ramaphosa onderteken. Nadat AfriForum en Solidariteit in gesprek met hom was, is ’n taktiese deurbraak reeds behaal toe Ramaphosa tydens die ondertekening aangekondig het dat die gewraakte artikels 4 en 5 daarvan…
End of content
End of content


